Thursday, 24 April 2008

ra!

Hello daar!
congratulations meneer! Nous jy n getroude man..mal! Hoe was die troue? Was jou familie daar? Hoe gaan dit met die ma-to be, dit is nou seker al amper tyd vir die baba om te kom? hehe al hierdie vrae...nee maar rerig baie geluk ek hoop alles gaan goed by julle en dat julle baie joy sal he^ saam. Ai die kinders raak groot hey? Anyway alles van die beste
liefde en stroopwafels
A*

BAIE SUPER GELUK BRAAAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!

HEAVY COOL!!!!!
geniet dit!!!!
tot wanne jy in koala land??
hos!

Geluk met die pampoentjie bra. is jy nou in oz?

***
Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch genoem het.

Tydens kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.' 'Ja,' së Meraai. 'Daar was mos baie anner mense by djou da' oppie balcony,' së Gammat. 'Ja,' së Meraai.
"Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?' 'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai

No comments: